Nog ‘n manier van aanmaak op Immune Booster

Jy kan dit ook so aanmaak, 12.5ml op 5 liter water in ‘n glasbak (nie metaal). Laat staan vir 12 ure (nie in sonlig nie, anders vedamp die alkohol), dan word dit dubbel die sterkte. Gee net die 5 liter per dag. Maandag tot Woensdag. Nou kan ‘n 200 ml jou 5 weke hou. Nie sleg nie, Vir die beste immune en Fungi medisyne op die mark.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *